pappavis / EasyBlocks4Kids

Johnny-five blockly visual programming environment for robotics & sensors

Home Page:http://easylab4kids.nl/

Geek Repo:Geek Repo

Github PK Tool:Github PK Tool

EasyBlocks4Kids

Johnny-five blockly visual programming environment for roboticcs & sensors

Arduino en Raspberry Pi visueel programmering robotten met #easylab4kids

Wat nog meer?

  • Het jy 'n kat? Dan kan jy sy ete laat doseer.
  • 'n Diefalarm wat berigte stuur wanneer 'n boosdoener in jou huis kom.
  • Jou waterkultuur die grondwater monitor.
  • Een robot bou wat slim op planeet Mars gaan rondry.
  • Visueel programmering vir microcontrollers soos Arduino, Raspberry Pi en BBC Microbit.
  • Support vir tientalle sensore en skerms.



Hoe dan?
Deur 'n computer program te skryf. Geen ervaring vereist. Jy gebruik "bakstene" om 'n program te bou.
Wat as jy nie kan programmeer? Dan volg jy lekker gemaklik die online youtube lesse.

Kom ons neem 'n voorbeeld

Stel jy wil.. 'n boefalarm maak, wat ook nog 'n hond uit sy hok loslaat. Dan bou jy die app en wag op 'n sein, wanneer die boef errens langs loop waar hy nie mag, dan voer jy die boeg aan jou troue kameraad Boelie.

EasyBlocks4Kids alarm met servo

Auteur en bydraes

Ontwikkelaar Michiel Erasmus thebapodcast@gmail.com en https://www.linkedin.com/in/michielerasmus/

Installasie vereistes

Kinders programmering: GEEN vereistes. Website is 100% HTML/Javascript.
Ontwikkelaar: Google Closure biblioteek en Python 2.7
Robot/sensore gebruiker: NodeJS en johnny-five

Installasie stappenplan

Stap 1: Download die frontend applikasie

git clone http://github.com/pappavis/EasyBlocks4Kids

Stap 2: Open bestand .\EasyBlocks4Kids\apps\easyblocks\index.html
Stap 3: Kliek en sleep jouw programma aan elkaar.
Stap 3: Kies Uitvoeren om die program na jou microcontroller te upload

Voorbeeld EasyBlocks applikasie;

Welke soort gebruiker is jy?

[1. Ek wil kyk wat ek hiermee kan]
Download die applikasie en open .\EasyBlocks4Kids\apps\easyblocks\index.html

[2. Domotica potplante water gee]
Download die applikasie en open .\EasyBlocks4Kids\apps\easyblocks\index.html
Bou jou applikasie met EasyBlocks na wense -- gebruik servo's ;)
Sorg dat NodeJS en johnny-five geïstalleerd is
Loop die adie EasyServer, of laat die kode uitvoer met node.

[3. Arduino robotmotor]
Download die applikasie en open .\EasyBlocks4Kids\apps\easyblocks\index.html
Bou jou applikasie met EasyBlocks na wense -- gebruik motorjes's ;)

Hoe werk EasyBlocks4Kids?

Jy laai die webpagina op http://erasmus-ict.nl/easylab4kids en sleep dan jou program aanmekaar.
Vervolgens upload jy die program na jou Arduino of ander beheerder en waardeer die eindresultaat.

Met één muiskliek jouw code of op BBC Microbit, of op een EasyLab arduino draai. So maklik!! :)
Jy hoeft werklikwaar géén kode te herskryf. Eenmaal jou program met blokke gebou en hy is klaar vir elke ander gesupport platform.
Die backend code is Javascript dus elke Jan en sy maat kan dit lees en debug.

EasyBlocks4Kids support

##Sensore##

  • Alle bekende en onbekende sensoren, soos HC-SR401 sonar, buzzers, L293D motor, LCD en LED Matrix skerms.

##Microcontrollers en platforms##

  • Heel veel soos Arduino, Raspberry Pi, BBC Microbit, Tessel en veel meer!!

Installasie vereistes

  1. Kinders programmering: GEEN vereistes. Website is 100% HTML/Javascript.
  2. Ontwikkelaar: Google Closure biblioteek en Python 2.7
  3. Robot/sensore gebruiker: NodeJS en johnny-five

Snelstart

  1. Maak lokaal 'n map aan byvb
MacBook$ mkdir ~/EasyLab4Kids
MacBook$ cd ~/EasyLab4Kids
  1. Download en installeer Google Closure Library
git clone https://github.com/google/closure-library
  1. Download die EasyBlocks4Kids web applikasie
git clone http://github.com/pappavis/EasyBlocks4Kids
  1. Open bestand ./EasyBlocks4Kids/apps/easyblocks/index.html
  2. Kliek en sleep jouw programma aan elkaar.
  3. Kies Uitvoeren om die program na jou microcontroller te upload

Recompile

Sorg dat jy jouw internet wel werk. Om EasyBlocks4Kids te recompile doen die volgende;

  1. Open 'n kommando reël win Windows|Mac|Raspberry Pi|Linux.
  2. Navigeer na die map waar EasyBlocks4Kids geïnstalleerd is;
MacBook$ cd ~/EasyLab4Kids/EasyBlocks4Kids
  1. Gebruik python om te recompile
MacBook$ python ./build.py

Produksie omgeving

Live site kyk op http://easylab4kids.nl/easyblocks4kids

Online lesse

Besoek my youtube kanaal om lesse te volg https://www.youtube.com/watch?v=GjrgqvBUXg0
Robotmotor met EasyLab

Vrae?


Vryheid + voorspoed + taal = Zuid-Afrikaanse Republiek Kaapland op http://afrikanersociety.org

#easylab4kids #arduinorobot #erasmus-ict #easyblocks4kids

About

Johnny-five blockly visual programming environment for robotics & sensors

http://easylab4kids.nl/

License:MIT License


Languages

Language:JavaScript 92.8%Language:HTML 3.2%Language:CSS 2.5%Language:Python 1.5%Language:Shell 0.0%Language:PHP 0.0%Language:Batchfile 0.0%